et 20 jaar ondervinding in die musiek bedryf, twee suksesvolle albums en 'n derde een wat sopas vrygestel is, kan hierdie veelsydige kunstenaar aanbeveel word om enige gehoor in die korporatiewe, privaat en publieke sektor te vermaak, te inspireer en te troos.